Time to vote and to win! Click on an entry to read it and if you like it, vote for it by clicking on the Facebook like button at the bottom. You can only vote once for a story, but you can vote for more than one story. Voting closes at midnight on 13 February 2017 and the winner will be announced on Valentine's Day. Remember, a random voter will also win a bottle of Tall Horse wine, so share and get your Facebook friends to vote as well! (No person under the age of 18 will be eligible to win a bottle of wine)

Tyd om te stem en te wen! Kliek op 'n inskrywing om dit te lees. As jy daarvan hou, stem vir die storie deur op die Facebook 'Like' skakel te kliek. Jy kan slegs een keer stem vir 'n storie, maar jy kan vir meer as een storie stem. Stemme sluit om middernag, 13 Februarie 2017. Die wenner sal aangekondig word op Valentynsdag. Onthou, jou stem kan jou ook 'n bottel Tall Horse wyn laat wen, so 'share' jou gunsteling storie en kry jou Facebook vriende om ook te stem daarvoor! (Geen persone onder die ouderdom van 18 sal in aanmerking kom vir 'n prys nie)

 

Liefde is...

Competitions: 10 February 2017 By

Valentynsdag is net nog 'n dag, maar mens kan seker nog iets spesiaal op tower vir jou self.

Griet se groot planne

Competitions: 10 February 2017 By

“Hallo my Griet” groet hy.

Háár ridder op die witperd, hier in haar huis ... maar die pampoen brand, haar spesiale egte boere kos Valentynsete is verwoes ... of is dit?

Wittebrood op Magoebaskloof

Competitions: 10 February 2017 By

Soms is die lewe 'n gejaag, dat mens partykeer jou wittebrood moet opgee. So waar gaan mens, na 19 jaar se getroude lewe op jou eerste wittebrood saam?

Die eensame man van die Weskus

Competitions: 10 February 2017 By

Dit was net sy en Snippie, alleen en nog nuut in die Weskus. Tot op een tipiese Weskus-dag wat sy besluit om haar hart te volg...

Slakkie is haar naam

Competitions: 10 February 2017 By

Groen en stadig is sy valentyn, maar deurkruis hulle Suider-Afrika en bou mooi herinneringe.

Kraakvars reën en veldblomme

Competitions: 10 February 2017 By

Kaalvoet deur die veld ... hand-in-hand met haar boerseun is 'n plaasmeisie van agter die Soutpansberg) se idee van 'n perfekte Valentynsdag.