back to list


 

Wittebrood op Magoebaskloof

My ideale get-away date gaan ons hou, sommer nou binne kort in Maart vanjaar.

Dit sal vir ons ook sommer ons wittebrood wees.

Ons gaan na die Letaba River Lodge. Daar is dit mooi in die aand met liggies orals . Ons gaan ʼn maanlig piekniek hou onder die sterre. Met sjampanje en aarbeie en room. Dan gaan ons ʼn lantern in die lig in laat gaan om ʼn nuwe begin te laat simboliseer. Die Saterdag gaan ons die klein leeutjies vashou en die hele dag styf in mekaar se arms bly. Sondag gaan ons ziplining doen deur die Magoebaskloof se watervalle en klowe.

Dit gaan ʼn onvergeetlike tyd wees.

 

- Elsie Brandt.


Like this article to place your vote for it