Oud-sakeman pak Suid-Amerika met trapfiets
‘n Welbekende oud-inwoner en sakeman van Louis Trichardt, André Prinsloo, het onlangs ’n uitdagende fietsrit deur Suid-Amerika aangepak en suksesvol voltooi.
ADVERTISEMENT:
The scoping report on the proposed ferroalloys/ferrochrome smelter plant within the Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ), north of the Soutpansberg, became available last week. The document, which followed a public-participation meeting on 13 September, provides more insight into what exactly the China-based company, the Kinetic Development Group (KDG), has planned for the region.
ADVERTISEMENT
‘n Welbekende oud-inwoner en sakeman van Louis Trichardt, André Prinsloo, het onlangs ’n uitdagende fietsrit deur Suid-Amerika aangepak en suksesvol voltooi.
Makhado Mayor Dorcus Mboyi and Vhamusanda Ntsundeni Sinthumule jointly opened the multi-million-rand, state-of-the-art Madombidzha Mall on Thursday, 26 September.
’n Finale eerbetoon is verlede Donderdag, 3 Oktober, gebring aan wyle oom Willem Johannes Oosthuizen wat op 27 September in die ouderdom van 92 jaar by Ons Tuiste Ouetehuis op Louis Trichardt oorlede is. ’n Roudiens is vir hom gehou in die tehuis se siekeboeg se sitkamer.
Die VF Plus het die afgelope week met skok en leedwese die skielike afsterwe van Marcelle Maritz, lid van die provinsiale wetgewer en die party se provinsiale leier in Limpopo, aangekondig. Maritz is verlede Vrydag, 4 Oktober, in die ouderdom van 59 jaar oorlede.
Een van die voordele daarvan om in die Bosveld te bly, is dat jy baie naby aan die natuur kan lewe, en soms is dit die natuur wat vir jou kom kuier. So het Gys en Amanda Scheepers die aand van 18 September weer besoek ontvang van ’n trop seekoeie wat luilekker op hulle grasperk op die oewer van die Albasinidam kom wei het. Dié keer is die besoek op sekuriteitskamera vasgevang, waarna die beeldmateriaal sy weg na sosiale media platforms gevind het.
ADVERTISEMENT