ADVERTISEMENT:

 

 
 

Wyle Hennie Pretorius (73). Foto verskaf.

Hennie Pretorius in die ouderdom van 73 jaar oorlede

Date: 25 July 2024 By: Andries van Zyl

Met mooi herinnering neem familie afskeid van Hennie (Hendrik Jacobus) Pretorius, 'n eggenoot, pa en oupa wat op Saterdag, 20 Julie, in die ouderdom 73 jaar om 13:00 aan 'n hartaanval oorlede is. Hy was gelukkig nie alleen nie, maar by sy vrou Marie by sy huis op sy stoep.

Wyle Hennie is gebore op 23 November 1950. Hy en sy vrou was oud-inwoners van Louis Trichardt vanaf 1985 tot 1999.  Hy laat sy vrou Marie, kinders Raymond en Wynanda, Henco en Janél en Wickus agter, asook sewe kleinkinders.

Wyle Hennie se herinneringsdiens vind plaas op 29 Julie om 12:00 vanuit die NG Kerk Kremetart-gemeente in Jonesstraat, Polokwane. 

 
 
 

Viewed: 787

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

Sponsored Content

McDonald’s Suid-Afrika loods hul “Ken Ons Kos” veldtog

Advertorials: 12 July 2024

McDonald’s Suid-Afrika het ‘n veldtog geloods wat daarop gemik is om verbruikers meer te vertel oor die kwaliteit van hul voedselprodukte, asook die klem wat die maatskappy plaas op volhoubare produksie en etiese werkswyses by verskaffers.

ADVERTISEMENT