ADVERTISEMENT:

 

 
 

Die gesogte Triegie-van-die-Jaar trofee gaan vanjaar aan Talita Kloppers, Hoërskool Louis Trichardt se hoofmeisie van 2012/2103. Talita ontvang die trofee tydens die skool se prestige prysuitdeling op 10 Oktober.

Prysuitdeling Hoërskool Louis Trichardt

Date: 18 October 2013 By: Linda van der Westhuizen

 
 
 

Viewed: 1434

 

 
 

Linda van der Westhuizen

Linda van der Westhuizen has been with Zoutnet since 2001. She has a heart for God, people and their stories. Linda believes that every person is unique and has a special story to tell. It follows logically that human interest stories is her speciality. Linda finds working with people and their leaders in the economic, educational, spiritual and political arena very rewarding. “I have a special interest in what God is doing in our town, province and nation and what He wants us to become,” says Linda.

 
 

More photos... 

Hierdie groepie slimkoppe ontvang trofees vir akademie tydens Hoërskool Louis Trichardt se prysuitdelingsfunksie op 10 Oktober. Voor, van links na regs, is Sipho Mbadaliga, wat die Graad 12 wenner is, asook die trofee vir senior fasewenner en Bianca Spies, wat die Graad 9 wenner en die junior fasewenner is. Agter is Andries Louw (Graad 11 wenner) en Daniel Minnie (Graad 10 wenner). Inlas: Norin Haque (Graad 8 wenner). Die finesse trofee van Hoërskool Louis Trichardt is op 10 Oktober aan Desiré Eybers toegeken. Hierdie trofee word deur die onderwyseresse toegeken aan ‘n meisie wat vriendelik en korrek optree teenoor haar meerderes en minderes, ‘n nie-roker is en ‘n netjiese voorkoms handhaaf. Faith Makubele received the top trophy for culture at the prestige prize-giving ceremony of Louis Trichardt High School on 10 October. Die trofee vir leierskap is tydens Hoërskool Louis Trichardt se prysuitdelingsfunksie toegeken aan Carin Barkhuizen, onderhoofmeiseie van 2012/13. Die funksie het op 10 Oktober plaasgevind. Hoërskool Louis Trichardt se sportseun en –meisie is op 10 Oktober tydens die prysuitdelingsfunksie aangewys. Hulle is, van links na regs, Daniél Coetzee en Heidi-Lene Jonck.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT