Martin Mans & Carina Bossenbroek tree op by Geloftekerk

Date: 11 March 2016 By: Isabel Venter

Viewed: 12349

 

Die optrede van bekende orrelis Martin Mans and Carina Bossenbroek op panfluit by die Geloftekerk in Louis Trichardt, was met lof ontvang deur die plaaslike gehoor.

Martin en Carina se meestervolle opvoering van bekende klassieke stukke, sowel as Afrikaanse gunstelinge, het menige hartsnaar geroer. 

[Kliek hier om die volledige storie te lees]

 
 

 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: isabel@zoutnet.co.za

More videos...