Veldbrande maak amok

Date: 11 September 2014 By: Isabel Venter

Viewed: 9227

 Find a story:

 
 

Dit was so hittete of ‘n verwoestende veldbrand het amper amok gemaak in die Bergview Woonstelkompleks in Leeustraat.

‘n Veldbrand, wat verlede Donderdag agter Ridgeway Kollege uitgebreek het, is deur ‘n sterk oostewind oorgewaai in die gronde van die kompleks. Die Makhado Brandweer moes verwoed keer dat die brand nie tot by die woonstelle kom nie.

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: isabel@zoutnet.co.za