ADVERTISEMENT:

 

 
 

Generic image

Vrou se kaalstreke kos haar duur

Date: 09 April 2016 By: Isabel Venter

‘n Jong vrou, wat las verduur het van haar wispelturige rok, het dit ontgeld in die Louis Trichardt Distrikshof.

Die 22-jarige Xithembo Chauke het Maandag in die hof verskyn op 'n klag dat sy haar geslagsdele ontbloot het aan ‘n minderjarige. Die voorval het in Burgerstraat op 29 Februarie plaasgevind.

Chauke is in hegtenis geneem, aanvanklik ook aangekla van prostitusie, en op R500 borg vrygelaat.

Sy het Maandag skuldig gepleit op ‘n klag van ontbloting (flashing) en is ‘n boete van R500 opgelê as straf. 

 

 
 
 

Viewed: 984

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT