ADVERTISEMENT:

 
     

Kremetartfees (Musina)

 

From: 14 May 2024 at 00:00 AM

Until: 15 June 2024 at 00:00 AM

Location:


Details:

Dit is weer tyd vir die jaarlikse Kremetartfees in Musina op 14 en 15 Junie op die terrein van Hoërskool Eric Louw.
Vanjaar sal daar weer geen tekort wees aan vermaak vir klein en groot nie, met gaskunstenaars Bernice West, Fatman, Sorina Erasmus (Die Flooze), AJ de Vos, Riaan Benade, Rooksein en die Doringdraad Komediant. Buiten vir die kos en ander stalletjies sal daar ook “live wrestling” en ‘n kinderarea vir die jongspan wees.
Toegang vir Vrydag en Saterdag beloop R130 per volwassene per dag of R240 vir al twee dae en vir skoliere is die toegang R70 per dag of R120 vir al twee dae. Daar sal gratis toegang wees vir voorskoolse kinders.
Daar kan ook tafelbesprekings vir agt persone teen R2,600 per dag vir die optredes gedoen word. Die koste sluit in die toegangsfooi, optredes en peuselhappies in. ‘n Kontankroeg sal beskikbaar wees en geen koelbokse sal toegelaat word nie.
Vir tafelbesprekings, skakel Koekie by tel. 076 649 1461 en vir stalletjies skakel Lizette by 084 068 1493.

 


Contact Person: Lizette

Tel: 084 068 1493

Email:

 

Upcoming Events

Chris Steyn optrede ten bate van Tafelronde 66
Where: Plaas Vijgeboomsdrift Start: 18 Oct
Pannekoek en vetkoek-en-maalvleis te koop
Where: Laat Lente en Herfsakker aftree-oord Start: 18 Oct  (10:00 AM) End: 18 Oct  (14:00 PM)
AGS dag vir bejaardes
Where: AGS Louis Trichardt Start: 22 Oct  (10:30 AM)
Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct  (09:30 AM)
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 02 Nov
Local Hindu community celebrate Diwali
Start: 02 Nov

 
Remembrance Day / Armistice Day
Where: Turbi Hills Shell Hole at 66 Burger Street. Start: 10 Nov  (10:30 AM) End: 10 Nov  (12:00 PM)