ADVERTISEMENT:

 

 
 

Afgeneem is van die wenners en borge. Van links na regs staan Herman Vorster, Altus Otto, Conrad Burger, Ilandri Burger, CW Burger, George en Rico Janse van Rensburg, Riana Otto, Morné van Heerden, Paul Otto, Hercules Jordaan en Kobus Otto. Foto verskaf.

Gruisgat 4x4 sorg weer vir baie sports

Date: 22 October 2020 By: 

Die gewilde jaarlikse Gruisgat 4x4-kompetisie is die afgelope naweek weer buite Louis Trichardt beslis.

Die wenners van die gemodifiseerde klas was Conrad Burger en Altus Otto. In die tweede plek was Kobus Otto en Verushca Venter, met Morné en Lee-Ann van Heerden derde. In die standaard klas was dit Ilandri Burger en Michelle Ackerman wat met die louere weggestap het. Tweede was Hercules Jordaan en Yolanda Bester, met pa George en seun Rico Janse van Rensburg in die derde plek.

Groot dank het gegaan aan die dag se borge, wat ingesluit het Timbercity (hoofborg), ACDC Express (Polokwane), ARB Electrical (Polokwane), Bearingman, Burco, Fire Fly Bottelstoor, Fire Fly Roadhouse, Ford (Louis Trichardt), Hi-Q Far North, Lightworld, IMR Rewinding, LTT Bolt & Nut, Makhado Tanks, Mopani Braaihout, NTT Toyota (Louis Trichardt), PD Otto Elektries, Pemico, Premjee, RPM Motors, Talisman, Tradepost, Vleismark en die Zoutpansberger

 
 
 

Viewed: 2394

 

 
 

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT