ADVERTISEMENT:

 

 
 

As ‘n mens mooi kyk sien jy hier en daar ‘n eerstespan hokkiemeisie uitsteek onder al die yswater. Hoërskool Louis Trichardt se eerste seuns- en meisieshokkiespanne het verlede Donderdag mekaar met yswater gegooi as deel van hulle ASL Ysbakuitdaging.

Hokkiespanne se ysbakuitdaging

Date: 18 September 2014 By: Isabel Venter

Hoërskool Louis Trichardt se eerste seuns- en meisieshokkiespanne het verlede Donderdag hulle ysbakuitdaging aanvaar, en beurte gemaak om mekaar met yswater te gooi. .

 
 
 

Viewed: 502

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Hoërskool Louis Trichardt se eerste seuns- en meisieshokkiespanne het verlede Donderdag hulle ysbakuitdaging aanvaar, en beurte gemaak om mekaar met yswater te gooi. Eerste aan die beurt was die hokkieseuns, wat moes sit dat die meisies hulle natgooi.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT