News Correspondent
Correspondent journalists from all over the region supply us with news and sport articles.
More photos...
Ma Izelle Briers loer vir oulaas wat boeta maak in sy inkleurboek. Drian is een van Laerskool Louis Trichardt se nuwe Graad 1's wat met sy eerste skooldag begin het.
Ai man, die grootskool kan verskriklik wees ... klein Daniël Coetzee kon laas Woensdag nie die trane keer op sy eerste skooldag by Laerskool Louis Trichardt nie. Hy is in juffrou Tina Esterhuizen se Graad 1 Y-klas en was kort na die foto weer vol glimlagte. Foto: Isabel Venter
Die lang vakansie is verby en maatjies soos Tiaan Kotze en Wihan Humman het by Laerskool Louis Trichardt aangemeld vir hulle eerste skooldag. Foto: Isabel Venter
"They have been eagerly waiting to open those lunch boxes the whole morning," said one of Soutpansberg Primary School´s Grade 1 teachers, Ms Adri Kloppers. Pictured are four of the new Grade 1s, enjoying the highlight of their morning. From left to right are Thando Khunou, Alexia Luruli, Xiluva Mthombeni and Mantheg Seapose. Photo: Linda van der Westhuizen
Hierdie groepie kinders vorm almal deel van Laerskool Levubu se nuwe Graad 1-klas wat verlede week amptelik hul skoolloopbaan begin het met groot opgewondenheid. Hulle het spoggerig gelyk in hul nuwe skooldrag en die dag begin met breë, trotse skouertjies. Saam met die kinders verskyn hul klasjuffrou, me. Susan Liebenberg, en mnr. Hans du Toit (skoolhoof). Foto verskaf.
Anthony Goddard van CVO Skool Zoutpansberg.
Jordan van Greune van CVO Skool Zoutpansberg.