ADVERTISEMENT:

Twee persone het ligte beserings opgedoen in ‘n motorongeluk sowat 20 km buite Louis Trichardt op die Levubu/Thohoyandou-pad Vrydagoggend. ‘n Vragmotor en ‘n bakkie het tromp-op gebots. Die bestuurder van die wit Toyota-bakkie was onderweg na Louis Trichardt. Ten tye van die skryf van hierdie berig was die oorsaak van die ongeluk nog nie bekend nie. Daar word vermoed dat die swak toestand van die padoppervlakte (weens padwerke) en die reënweer bestuurstoestande moeilik gemaak het vir beide bestuurders.

Ongeluk op Levubu/Thohoyandou-pad

Date: 06 October 2017 By: Isabel Venter

Viewed: 1877

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

More photos... 

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT:

ADVERTISEMENT