ADVERTISEMENT:

 

 
 

Man dood op N1

Date: 28 February 2017 By: Andries van Zyl

Die N1 net buite Louis Trichardt is tans gesluit weens ‘n ongeluk waarin ‘n voetganger dood is.

Volgens inligting het die oorledene, ‘n onbekende man, uit die veld oor die N1 gehardloop reg voor ‘n aankomende vragmotor in. Die vragmotor het die man probeer vermy deur hard rem aan te slaan, maar die man het onder die vragmotor se wiele beland. Hy is op die toneel dood.

Die ongeluk het by die Vondeling-afdraai plaasgevind en inwoners word tans aangeraai om hierdie gebied te vermy, of via Industriastraat of Eltivillas toegang tot die N1 noord en suid te verkry.

 
 
 

Viewed: 2631

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT