ADVERTISEMENT

 
 

 

Blitz Youth United, organiseerders van die jeugdag op Saterdag, 13 Julie, in Louis Trichardt, skryf:

Ons wil graag die volgende persone en instansies bedank vir hulle bydraes en donasies ten opsigte van Louis Trichardt se eerste interkerklike Jeugdag.

Dankie Ltt Bolt & Nut, Mcbull, Hanglip Slaghuis, Vleispot Slaghuis, LM Firearms, Caterpack, Soutpansberg Koelkamers, Laerskool Louis Trichardt, Dirk en Lelanie du Preez, Duncan Meyfarth, Lood Muller, P&L Hardeware, Uprint, die Zoutpansberger, Letaba Wireless, Promo Place, Mike's Kitchen, Wimpy, Oklahoma Spur, Seattle Coffee, Koffie Pot, Katvoet, Ocean Basket, Gerhard van Wyk (Supa Quick), Protea Gastehuis, Carien en Carmina Coetzee, Ltt Diff & Gearbox, Margret en Edward Lubbe, Naomi van Wyk, Nadia en Henry Jones, Carina van Niekerk (fotografie) en al ons gemeentes wat betrokke was en elke span wat ingeskryf het.

‘n Groot dankie aan bogenoemde en vele ander wat 13 Julie se jeug- en boeresportdag ‘n reusesukses help maak het!

Dan laaste, maar heel belangrikste, dankie aan ons Hemelse Vader wat sy hand oor almal gehou het en hierdie dag vir ons moontlik gemaak het. Al ons lof en eer aan ons Vader.

Ons sien uit na volgende jaar se tweede jeugdag.

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT