ADVERTISEMENT

 
 

 

Mnr. Frans van der Merwe van Louis Trichardt, skryf:

As mens lank genoeg water verbied word, sterf hy. Om water opsetlik te weerhou van mense kom dus neer op poging tot moord.

Hoe kan dit in orde wees vir munisipale werkers om munisipale drinkwater opsetlik te weerhou van inwoners? Enige amptenaar of groep van amptenare wat hieraan skuldig is, is krimineel en behoort summier ontslaan te word.

Hoe kan van dorpsbewoners verwag word om mense te betaal wat hul diensposisie misbruik om betalers se lewens opsetlik krimineel te bedreig?

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT