ADVERTISEMENT

 
 

 

Die inwoners van Laat Lente en Herfsakker in Louis Trichardt, skryf:

Ons hier in die oord is afhanklik en baie dankbaar vir die skenkings wat na ons kant toe kom. Dink nou net … die Rotariërs se lekker braai – wat ‘n fees van ‘n maal en ‘n dag!

Baie dankie vir die weeklikse brood en melk en die Zoutpansberger koerant, altyd stiptelik en onvoorwaardelik aan almal – baie dankie. God se rykste seën aan julle.

We are grateful for the anonymous vegetable man. Your donations are of great importance and help to us. We thank you and may God bless you always.

Please remember the fête on 11 November. Our object is to raise funds for the maintenance of Laatlente and Herfsakker. If you miss this, you will have yourselves to blame.  

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT