ADVERTISEMENT

 
 

 

Liandra Cilliers, Ilze Coetzee, Madeleine Nel en Elizma Pohl van Hoërskool Louis Trichardt het die volgende bedankings ingestuur na afloop van die skool se jaarlikse Mnr. en Mej. Triegie-aand:

Baie dankie aan al die beoordelaars wat hul tyd met soveel liefde opgeoffer het – dit word opreg waardeer. Aan al ons deelnemers: Sonder julle was daar nie ‘n aand nie. Baie dankie, julle het almal pragtig gelyk!  Baie dankie aan die LUK’s van 2016/17 asook al die onderwysers van Hoërskool Louis Trichardt - julle is tops. 

Almal wat betrokke was by die jaarlikse Mnr. & Mej. Triegie funksie:

ISIS Décor & Design, Kobus van Dyk (jnr) vir die klank, Elsje Linde vir die neem van die pragtige foto’s, die Zoutpansberger, Wolhaar Knippery, Sure Slim, Safety First, Archer Paint Centre, Hanglip Slaghuis, Oasis Water, Foto First, Perfect Water, Sine Wave Electrical, Up Cafe, Nel, Havenga & Corbett, Dove Beauty @ Jomien, Salon Lu-iz, Steers, Debonairs, Ocean Basket, Da Silva Apteek, Roman’s Pizza, Health and Beauty, Daphne’s Hair and Beauty, Blush Nail and Beauty, Salon Anita, Planet DVD, Katvoet, Mike’s Kitchen, Noorde Wapens en Ammunisie, Daythree Nursery, Isabel Venter en Eddie en Lita Luies, Selby’s Hair Salon, Spec-Savers, Pest Control Specialists, Zoutpansberg Privaathospitaal, Mashudu Hair Salon, Limpopo Melkery, Spar, C Jay’s, Khoroni Hotel,  Surat, Seisoene, Grasdak, Mountain Inn en House of Interiors.

Ons waardeer jul almal opreg!

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT