Find a story:

 

Skole maak krieket geskiedenis

Galleries: 29 September 2017 By Isabel Venter

Laer- en Hoërskool Louis Trichardt het verlede week krieketgeskiedenis gemaak.

Al die Tour de Lip se aksie

Galleries: 22 September 2017 By Isabel Venter

Die speke het gesing soos wat Hoërskool Louis Trichardt se ryers Saterdag hul bergfietse die praatwerk laat doen het tydens die laaste rondte van die Spur XCO-bergfietsliga.

Mnr & Mej Triegie 2017 slaan asems weg

Galleries: 18 August 2017 By Isabel Venter

Hoërskool Louis Trichardt het verlede Donderdag (10 Augustus) een van hul mees suksesvolle Mnr. en Mej. Triegie-aande aangebied.

Wintersport v. Hoërskool Ellisras

Galleries: 31 March 2017 By Isabel Venter

Hoërskool Louis Trichardt het die afgelope Saterdag, 25 Maart, kookwater hokkie en rugby opgelewer in hul eerste wedstryde van die seisoen teen Hoërskool Ellisras.

Somerkonsert borrel oor van talent

Galleries: 15 March 2017 By Isabel Venter

Ballerinas, trekkers, hoenders, maltrap susters en ‘n deurmekaar nuwe pa was maar net van die talent wat te sien was by Laerskool Louis Trichardt se Somerkonsert.

Graad 1-tjies begin nuwe skooljaar met glimlag

Galleries: 13 January 2017

Laerskool Louis Trichardt was Woensdag,  11 Januarie, slag gereed om al hulle nuwe Graad 1'tjies welkom te heet by die skool. Hierdie jaar was die trane min onder die nuwe maats, terwyl die mamma's mekaar buite die klasse vertroos het. 

2016 Gimnastiek Prysuitdeling

Galleries: 03 November 2016 By Isabel Venter

Die Louis Trichardt Gimnastiek klub het verlede Vrydag ‘n klubkompetisie aangebied as deel van hulle jaarlikse prysuitdeling.

 

Most read Galleries

 

 
 

Click here for Archives

 
 

 

 

 

Brought to you by: