Wintersport teen Nylstroom

Date: 22 April 2016 By: Isabel Venter

Viewed: 10204

 Find a story:

 
 

Een span, een droom is die leuse wat Hoërskool Louis Trichardt toegepas het op Saterdag (16de) tydens hulle wintersport wedstryde.

Hier is van die foto's geneem op die dag.

Triegies se eerste rugbyspan het ‘n naelbyt wedstryd teen Nylstroom gewen met 23-22. 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: isabel@zoutnet.co.za