Graad 1'tjies begin nuwe jaar

Date: 15 January 2016 By: Isabel Venter

Viewed: 13158

 Find a story:

 
 

Laerskool Louis Trichardt was Woensdag, 13 Januarie, slag gereed om al hulle nuwe Graad 1'tjies welkom te heet by die skool. Hierdie jaar was die trane min onder die nuwe maats, terwyl die mamma's mekaar buite die klasse vertroos het. 

Loer gerus 'n bietjie na ons lesers se foto bydraes van al die nuwe Triegies.

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

Email: isabel@zoutnet.co.za