ADVERTISEMENT:

 

Hoërskool Louis Trichardt Prysuitdeling

Date: 30 October 2015 By: News Correspondent

Viewed: 10632

Hoërskool Louis Trichardt se top presteer­ders in elke graad is verlede Woensdag aangewys tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling. Van links na regs is Daniël Minnie (Graad 12), Lian van Emmenis (Graad11), Joleen de Swardt (Graad 10), Cassia van de Vyver (Graad 9) en Bernice Meiring (Graad 8).

ADVERTISEMENT