ADVERTISEMENT:

 

Akademiese Prestasie

Date: 07 August 2015 By: News Correspondent

Viewed: 10461

Hoërskool Louis Trichardt se top akademiese presteerders in Graad 8, na afloop van die tweede kwartaal is voor, van links na regs, Michelle Burger (3de), Michaela Gilfillan (4de) en Cherille Pretorius (8ste). In die middel is Khodani Kubayi (2de), Dewald van der Westhuizen (5de), Tahir Patel (6de) en Khangala Ramahala (10de). Agter is Rickus Nel (7de), Bernice Meiring (1ste) en Bilaal Essa (9de).

ADVERTISEMENT