ADVERTISEMENT

 

Ses skole atletiek by Hoërskool Louis Trichardt

Date: 06 February 2015 By: Isabel Venter

Viewed: 10546

 Find a story:

 
 
 

Die ses skole vriendskaplike atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek gehou by Hoërskool Louis Trichardt se sportvelde. 

Die hoërskool se atlete het hul goed van hul taak gekwyt met vele goue medaljes.

 

ADVERTISEMENT