ADVERTISEMENT:

 
     

Sewes Raakrugby-toernooi

 

From: 02 November 2024 at 00:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt Rugbyklub


Details:

Laerskool Louis Trichardt bied op Saterdag, 2 November, ‘n Sewes Raakrugby-toernooi by die Louis Trichardt Rugbyklub aan ter bevordering van die skool se rugbyprogram.
Deelname kos R2,000 per span bestaande uit tien lede (sewe spelers op die veld en drie plaasvervangers). 
Om ‘n span in te skryf, skakel Jakkie by tel. (082) 909-3524. 
Ná afloop van die dag se spel kan daar lekker saamgekuier word met bekende Suid-Afrikaanse sanger Wikus Botma. Kaartjies vir sy vertoning kos R50 per laerskoolkind, R100 per hoërskoolkind en R250 per volwassene.  
‘n Beperkte aantal tafels is ook beskikbaar teen R3,500 vir 10 persone. 
Om kaartjies te koop of ‘n tafel te bespreek, skakel vir Chantelle by tel. (083) 704-8523.


Contact Person: Chantelle

Tel: (083) 704-8523

Email:

 

Upcoming Events

Weer tyd vir Triegies se massarevue
Where: Laerskool Louis Trichardt Start: 09 Oct End: 17 Oct
Chris Steyn optrede ten bate van Tafelronde 66
Where: Plaas Vijgeboomsdrift Start: 18 Oct
Gruisgat 4x4-kompetisie
Start: 26 Oct  (09:30 AM)
Sewes Raakrugby-toernooi
Where: Louis Trichardt Rugbyklub Start: 02 Nov
Remembrance Day / Armistice Day
Where: Turbi Hills Shell Hole at 66 Burger Street. Start: 10 Nov  (10:30 AM) End: 10 Nov  (12:00 PM)