ADVERTISEMENT:

 

 
 

Loop lig vir kitsbank diewe

Date: 30 November 2016 By: Isabel Venter

Die Soutpansberg Dorpswag het inwoners in Louis Trichardt gewaarsku om lig te loop vir OTM bedrieërs.

Dit volg nadat ‘n vrou ‘n kort rukkie gelede die slagoffer geword het van verdagtes wat haar bankkaart gekloon het en toe ‘n reusebedrag uit haar bankrekening gesteel het.

Daar word vermoed dat die drie verdagtes gebruik maak van ‘n rooi VW Polo met ‘n swart dakkap.

“Ons doen ‘n beroep op inwoners om onder geen omstandighede hulp te aanvaar van vreemde mense by ‘n kitsbank nie,” het die dorpswag gesê.

In geval van nood kan die dorpswag se kantoor geskakel word by tel. 082 251 0827 of die Makhado Polisie by tel. 015 519 4300 of 079 889 6222.

 
 
 

Viewed: 806

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT