ADVERTISEMENT:

 

 
 

Foto verskaf.

Welbekende David Langley oorlede

Date: 09 June 2016 By: Andries van Zyl

‘n Welbekende inwoner van die Soutpansberg, die 72-jarige David (Dave) Langley, is Dinsdagaand na ‘n lang siekbed oorlede.

Hy was ten tye van sy dood woonagtige op sy plaas Buchan naby Waterpoort. In lewe was David ‘n formidabele sportman gewees, beide op plaaslike, provinsiale en nasionale vlak. (Weens kort kennisgewing sal ‘n breedvoerige huldeblyk van wyle David in volgende week se uitgawe van die Zoutpansberger verskyn).

‘n Roudiens sal eerskomende Saterdag, 11 Junie, vanaf 11:00 op sy broer, mnr. Thomas Langley, se plaas Ringer, aangrensend sy broer se plaas gehou word. Vir meer inligting kan Thomas geskakel word by 015 575 1680.

 
 
 

Viewed: 1661

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT