ADVERTISEMENT:

 

 
 

In die foto verskyn klubkaptein Lappies Labuschagne (links), Corlanie de Vries (middel) en Andrew Pienaar (regs), voorsitter van Tafelronde Zoutpansberg 66.

Gemeenskap maak harte en beursies oop vir Corlanie

Date: 05 June 2015 By: Andries van Zyl

Deel van die R140 080 wat ingesamel is tydens Tafelronde Zoutpansberg 66 se gholfdag die afgelope naweek ten bate van die Corlanie de Vries Hulpfonds, was ‘n R7 130 skenking van die Soutpansberg Gholfklub.

Inwoners van Louis Trichardt het hul harte en beursies wyd oopgemaak ter ondersteuning van Tafelronde Zoutpansberg 66 se gholfdag die afgelope naweek by die Soutpansberg Gholfklub. Die dag is aangebied om geld in te samel vir die Corlanie de Vries Hulpfonds. 

Die jong Corlanie benodig dringend ‘n hartklepoperasie, maar die koste verbonde daaraan beloop R300 000. Saterdag se Tafelronde Gholfdag het ‘n goeie duik gemaak in wat nog nodig is vir die operasie, met ‘n allemintige bedrag van R140 080 wat ingesamel is.

 
 
 

Viewed: 298

 

 
 

Andries van Zyl

Andries joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in April 1993 as a darkroom assistant. Within a couple of months he moved over to the production side of the newspaper and eventually doubled as a reporter. In 1995 he left the newspaper group and travelled overseas for a couple of months. In 1996, Andries rejoined the Zoutpansberger as a reporter. In August 2002, he was appointed as News Editor of the Zoutpansberger, a position he holds until today.

 
 

More photos... 

 In die foto (voor) verskyn plaaslike Tafelronde voorsitter Andrew Pienaar saam met Corlanie. 

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT